default Eenheid in die Woord: Die Leeu vir Juda Popular

By 614 downloads

Download (doc, 115 KB)

Eenheid in die Woord Die Leeu vir Juda HvH 200608.doc

Hierdie Bybelstudie wys daarop dat daar slegs een Outeur van die Bybel is, die Heilige Gees. Eenheid in die Woord van God dui daarop dat dieselfde temas, name, prototipes, profesieë, ens. in die Bybel raakgesien kan word. Laasgenoemde is wonderlik indien daar in gedagte gehou word dat die Bybel oor honderde jare geskryf is en die Here verskeie outeurs, uit verskillende agtergronde, gebiede en tydperke gebruik het.

  logo

Die eBoek
Laat die Woord Getuig
is nou gratis beskibaar

Klik hier

The eBook:
"Let the Word Testify"
now available in English
for free

Click here