default Jesus: Seun van God, Seun van die Mens en Dienaar van God Popular

By 552 downloads

Download (doc, 107 KB)

Jesus Seun van mens, God en Dienaar HvH 230108 v1.doc

Jesus Christus, die Messias, het gekom en kom vervolmaak wat die mens nie kon regkry nie. Dit is om 'n persoonlike verhouding met die Here te kan hê en die ewige lewe te kan bekom in teenwoordigheid van die Skepper. Hierdie Bybelstudie werp die lig op die belangrike rolle wat die Messias moes vervolmaak om sodoende die gelowige in die teenwoordigheid van die Heilige God te kan bring.

  logo

Die eBoek
Laat die Woord Getuig
is nou gratis beskibaar

Klik hier

The eBook:
"Let the Word Testify"
now available in English
for free

Click here