Matthew28 transp      EE SA LOGO

default Eenheid in die Woord: Die Bruidegom en bruid Popular

By 1848 downloads

Download (doc, 124 KB)

Eenheid in die Woord Die Bruidegom en bruid HvH 300708.doc

Hierdie Bybelstudie wys daarop dat daar slegs een Outeur van die Bybel is, die Heilige Gees. Eenheid in die Woord van God dui daarop dat dieselfde temas, name, prototipes, profesieë, ens. in die Bybel raakgesien kan word. Laasgenoemde is wonderlik indien daar in gedagte gehou word dat die Bybel oor honderde jare geskryf is en die Here verskeie outeurs, uit verskillende agtergronde, gebiede en tydperke gebruik het.

Login Form

Remember Me