In hierdie studie kan gesien word dat die Messias voorgestel word as die Lam wat geslag gaan word vir die volk se sonde. Daar kan ook duidelik gesien word dat Jesus Christus die Messias is en verwys word na as die Lam van God wat weer sal kom om Sy bruid te kom haal.