Die vraag word baie deur gelowiges gevra of Kersfees volgens die Bybel is. In hierdie studie word gekyk na sekere gebruike tydens Kersfees en waarna dit verwys, of waarvan dit ontstaan het om sodoende objektiewe perspektief te kan kry.
Die eBoek Laat die Woord Getuig is nou gratis beskibaar