Matthew28
				
				Make disciples of all nations - Maak dissipels van alle nasies
			By Anonymous 2896 downloads
Wanneer kan ek getuig HvH 170210 v1.doc
Hierdie Bybelstudie help die gelowige om te verstaan dat Jesus Christus die ware Leermeester is. Hy openbaar Hom deur die werking van die Heilige Gees. Dit stel ons in staat om te getuig.