By Anonymous 1441 downloads
Immanuel HvH 150208 v1.doc
Die Here is nog altyd persoonlik betrokke by Sy skepping en het van die begin van alle tye reeds redding bewerkstellig vir die afvallige mens. Die Naam van die Here is deur die Messias op hierdie aarde gevestig en die Heilige Gees is uitgestort om steeds die teenwoordigheid van die Here 'n realiteit te maak - Immanuel = God met ons. In hierdie Bybelstudie kan gesien word dat die Here Immanuel was vir ons van die begin af en ook in die toekoms in.