By Anonymous 5891 downloads
Die Bybel is die Waarheid 2_1_1_20_5_09.doc
Hierdie studie beantwoord vrae aan mense wat verkeerdelik dink dat die Bybel slegs 'n storieboek is, of dat die Bybel se inhoud deur een of ander vergadering bepaal is. Die studie help die leser om die Bybel te waardeer as 'n besonderse boek waarvan die hele inhoud deur die Here geïnspireer is en dat die karakters en verhale werklike gebeure was.