Matthew28 transp      EE SA LOGO

Folder PowerPoint Aanbiedings

PowerPoint aanbiedings wat gebruik kan word om die Woord van die Here te verkondig.

Documents

default Die Aangesig van die Here in die Ou Testament Popular

By 2063 downloads

Download (ppt, 1.59 MB)

Die Aangesig van die Here in die OT HvH 211008 v1.ppt

Hierdie aanbieding wys die gehoor daarop dat Jesus altyd daar was. Hy was nog altyd die Aangesig van die Here en is die Woord van God. Dit alles sodat ons vandag kan glo.Die Aangesig van die Here, die Messias, stel ons in staat om in ware aanbidding te staan en die ewige lewe te ontvang.  Die aanbieding bevat aantekeninge ("Notes") om van die skyfies beter te beskryf.

default Die Feeste van die Here Popular

By 3025 downloads

Download (ppt, 179 KB)

Die Feeste van die Here HvH 311007 v1.ppt

'n Aanbieding wat die Messiaanse realiteit in die Feeste van die Here uitlig. Hierdie aanbieding kan saam met die "Geloogsekerheid en Apologetika" werkstuk gebruik word.

default Die genade van geloof Popular

By 1420 downloads

Download (ppt, 165 KB)

Die genade van geloof HvH 260508 v1.ppt

'n Aanbieding wat help om geloof beter te verstaan en ook wat dit vir die mens meebring.

default Die Liefde van die Here Popular

By 1861 downloads

Download (ppt, 199 KB)

Die Liefde van die Here HvH 070508 v1.ppt

Die Here stel Sy verhouding met die gelowiges voor as 'n liefdesverhouding. 'n Liefdesverhouding is wonderlik maar ook uit vrye keuse. Ons het die keuse om self vir die Here te kies.

default Die Tempel van die Here Popular

By 2299 downloads

Download (ppt, 924 KB)

Die Tempel van die Here HvH 280108 v1.ppt

Die Here het Sy Naam op die aarde gevestig sodat ons met Hom kan identifiseer. Die aanbieding bevat voorstellings van die Tabernakel en die Tempel en werp ook die lig op een van die Daniël profesieë oor die Tempel en die Messias.

default Inleiding tot dwaalleer Popular

By 1370 downloads

Download (ppt, 239 KB)

Inlieding tot dwaalleer HvH 251010 v2.ppt

'n Powerpoint aanbieding wat die kernbegrippe van die Christelike geloof saamvat vanuit die Bybel. Dit stel die gehoor in staat om die leuen van dwaalleer beter in konteks te plaas. Ondersteunend tot hierdie aanbieding, kan die volgende twee dokumente ook gebruik word: "Inleiding tot Sektes" en "Dwaalleer Chronologies". Beide laasgenmoemde dokumente is ook op hierdie webtuiste beskikbaar.

default Is die Bybel waar? Popular

By 1508 downloads

Download (ppt, 748 KB)

Die Bybel is Waar HvH 120407 v1.ppt

'n Aanbieding wat daarop dui dat die Bybel nie 'n storieboek is nie, maar outentieke getuienis van die Here se reddingswerk sodat ons kan glo.

default Is die God van die Ou Testament ook die God van die Nuwe Testament? Popular

By 1527 downloads

Download (ppt, 447 KB)

Is die God vd OT die God vd NT HvH 180108 v1.ppt

Die vraag word baie gevra of die God van die Ou Testament ook die God van die Nuwe Testament is. Hierdie aanbieding wys dat dit beslis die geval is.

default Ons voorgangers die getuienisse Popular

By 1486 downloads

Download (ppt, 169 KB)

Ons voorgangers die getuienisse HvH 140408 v1.ppt

Die volk Israel is deur die Here uitgekies om sodoende die Messias en outentieke getuienisse vir alle nasies na te laat. Dit alles sodat ons vandag kan glo, en weet dat daar skegs een ware en lewende God is.

document Some of the Messianic Prophecies in the Old Testament Popular

By 1108 downloads

Download (pptx, 127 KB)

Some of the Messianic Prophesies in the Old Testament v2.pptx

document Sommige van die Messiaanse profesiee in die Ou Testament Popular

By 574 downloads

Download (pptx, 159 KB)

Sommige van die Messiaanse profesiee in die Ou Testament.pptx

Sommige van die Messiaanse profesiee in die Ou Testament

Hierdie PowerPoint bevat sommige van die meer as 360 Messiaanse profesieë wat in die Ou Testament voorkom.

Login Form

Remember Me